Vanoosthuyse het puik ingeskakel by die klassieke stylvertolking van Mozart waarin die larghetto ’n juweel was. Die klarinet het bo die gedempte strykerbegeleiding gesweef met ’n klank wat tot in ’n mens se siel gereik het. … Vanoosthuyse as ’n kunstenaar “van ware internasionale standaard” Elretha Britz Volksblad Bloemfontein, Zuid Afrika/South Africa

projects

Van die saamstel van ’n hoogs luisterbare program tot die vertolking van elke noot en nuanse was die uitvoering louter plesier. Die bonus van die aand was die klarinetspeler Eddy Vanoosthuyse… Vanoosthuyse as ’n kunstenaar “van ware internasionale standaard” Elretha Britz Volksblad Bloemfontein, Zuid Afrika/South Africa